SKATKISBOEKE - TREASURE CHEST BOOKS

(Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet - Memories of old books is a treasure to enjoy)

KID DIE SWERWER REEKS

Dit was beslis een van die gewilde keuses wanneer dit by "cowboy" boekies gekom het. Die reeks speel af in die Amerikaanse weste, net na die Amerikaanse burger oorlog. Kid het blykbaar vir die Amerikaanse regering gewerk en hy was daar 'n soort geregsdienaar gewees. Hy was egter sover ek weet, nooit as "sheriff" of "marshall" of as iets soortgelyks geïdentifiseer nie. Hy was 'n snelskut van formaat en was ook baie handig met sy vuiste. Kid was gewoonlik op die spoor van misdadigers van daardie era.

Elke boekie bevat die gebruiklike vuisgeveg en die gebruiklike finale skietgeveg, waarin die boewe dan uitgeroei word. Sy akkurate skietwerk het gesorg dat min van sy teenstanders dit oorleef het. Die rol van Kid is deur minstens twee akteurs vertolk - geen erkenning word aan die akteurs gegee nie, so ook nie aan die skrywer nie. Van die twee bekende vertolkings was die eerste Kid waarskynlik die meer oortuigende karakter. Vanaf ongeveer nommer 153 het ons die tweede Kid in aksie begin sien. Kid sorg ook vir 'n bietjie aksie in die helde album, (deur Koos Papenfus).

.

Kid Die Swerwer - Einde van die bloedspoorKid Die Swerwer - Vir elkeen 'n koeël
65. Kid Die Swerwer - Einde van die bloedspoor 121. Kid Die Swerwer - Vir elkeen 'n koeël

Kid die Swerwer - Die laksman wag Kid die Swerwer - Want dit is sy lot
123. Kid die Swerwer - Die laksman wag 124. Kid die Swerwer - Want dit is sy lot...

Kid die Swerwer - En nou, my wraakKid die Swerwer - Red my dogter
125. Kid die Swerwer - En nou, my wraak 126. Kid die Swerwer - Red my dogter

Kid die Swerwer - Wraak sal daar wees Kid die Swerwer - Skuilplek van die jakkals
128. Kid die Swerwer - Wraak sal daar wees 130. Kid die Swerwer - Skuilplek van die jakkals

Kid die Swerwer - 'n Koeël is jou loon Kid die Swerwer - Einde van jou pad
134. Kid die Swerwer - 'n Koeël is jou loon 135. Kid die Swerwer - Einde van jou pad

Kid die Swerwer - Saam met die vyand Kid die Swerwer - Man sonder gewete
136. Kid die Swerwer - Saam met die vyand 138. Kid die Swerwer - Man sonder gewete

Kid die Swerwer - Pa se seun Kid die Swerwer - Tot hier toe
141. Kid die Swerwer - Pa se seun 142. Kid die Swerwer - Tot hier toe

Kid die Swerwer - Sluiper op die spoorKid die Swerwer - Slang in die gras
144. Kid die Swerwer - Sluiper op die spoor 145. Kid die Swerwer - Slang in die gras

Kid die Swerwer - So sal jy boetKid die Swerwer - Die dood ry saam
147. Kid die Swerwer - So sal jy boet 148. Kid die Swerwer - Die dood ry saam

Kid die Swerwer - 'n Dag vir moordKid die Swerwer - Die buiters
149. Kid die Swerwer - 'n Dag vir moord 150. Kid die Swerwer - Die buiters

Kid die Swerwer - Bloedgeld Kid die Swerwer - Rusplek vir 'n swerwer
151. Kid die Swerwer - Bloedgeld 152. Kid die Swerwer - Rusplek vir 'n swerwer

Kid die Swerwer - Wag vir die waarheid Kid die Swerwer - Boodskap van onheil
156. Kid die Swerwer - Wag vir die waarheid 167. Kid die Swerwer - Boodskap van onheil

Kid die Swerwer - Lokval vir die jagter Kid die Swerwer - Want ek is jou laksman
172. Kid die Swerwer - Lokval vir die jagter 173. Kid die Swerwer - Want ek is jou laksman

Copyright © 2019 by Pieter Haasbroek and Koos Papenfus. All rights reserved.
Last updated: 9 November 2019